The Resurrection of the Messiah

Concerning the resurrection of the Messiah, have you considered the order of events from the dawning of resurrection day until Christ’s appearance to his eleven apostles just before His ascension? What are the theological implications, results and significances of...

Die opstanding van die Messias

Het jy al, wat die opstanding van die Messias betref, gedink aan die volgorde van gebeurtenisse vandat die opstandingsdag aangebreek het tot met Christus se verskyning aan sy elf apostels net voor sy hemelvaart? Wat is die teologiese implikasies, gevolge en betekenis...

The Incarnation

How did the Word of God become “incarnate” (from a Latin word meaning “in flesh”), taking on human nature? What is the doctrine of the incarnation, the means of the incarnation and the reasons for the incarnation? How would you describe the character and also the...

Die vleeswording

Hoe het die Woord van God vlees geword en onder ons kom woon? Hoe het die vleeswording, of inkarnasie, van die Messias plaasgevind? [Die woord ”inkarnasie” is afgelei van ʼn Latynse woord wat “in die vlees” beteken.] Wat is die leer van die inkarnasie, die wyse van die...

The Divine Nature of the Messiah

Is the Christ that you worship God, or was he just a good person, someone with only a human nature? Can you prove the Deity of Christ from the Scriptures? What happened when the Son of God took on human nature (the doctrine of “kenosis”)? The word “Messiah” is a...